Wat leer die Bybel werklik?
Die Bybel voorsien die sleutel wat dit vir jou moontlik maak om ’n waarlik vervullende lewe te lei.
Jehovah se Getuies
Jehovah se Getuies—Wie is hulle? Wat glo hulle?
Jehovah se Getuies wil graag hê dat jy hulle beter moet leer ken.
God
Wat vereis God van ons?
Is alle godsdienste vir God aanneemlik, of is daar net een? Hoe kan jy ware Christene identifiseer?
Hierdie is die amptelike webwerf oor die oortuigings, leerstellings en bedrywighede van Jehovah se Getuies. Die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc. is ’n wettige organisasie wat deur Jehovah se Getuies gebruik word.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.
Jou persoonlike uitnodiging
Wil jy graag ’n persoonlike tuisbybelstudie hê en jou kennis van die Bybel uitbrei?
Lees die Bybel aanlyn
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Ongeag wat ons omstandighede is, die Bybel bevat die riglyne en raad wat ons nodig het. Lees dit elke dag.
My boek met Bybelverhale
Hierdie is ’n boek met ware verhale. Hulle kom uit die Bybel, die heel beste boek in die wêreld.
Die waarheid—Wil jy dit graag vind?
Die waarheid waaroor? Oor ’n paar van die belangrikste vrae wat mense nog ooit gevra het.
Die einde van valse godsdiens is op hande!
Wat is valse godsdiens? Hoe sal dit tot ’n einde kom? Hoe sal dit jou raak?
